Humefert in die kollig in Landbouweekblad

🌱 Humefert in die kollig!

Ons is trots om in Landbouweekblad te verskyn, waar Ludwig Bröcker van Humefert sy kennis oor ondergrondseverdigting en grondgesondheid by die jaarlikse A-Z Pekankonferensie in Orania deel.

Gesonde grond vorm die grondslag van volhoubare landbou, en ons deel graag kennis wat produsente help om meer uit hul grond te haal.

Lees gerus die artikel hieronder:

Landbouweekblad pg60 Landbouweekblad pg61 Landbouweekblad pg62