🍇 Healthy vineyards start below the surface.
With the HumeFlo™ system, we tackle subsoil compaction, improve water infiltration, and create the ideal environment for active soil life.
✅ Improved soil structure by relieving compaction
✅ Hair roots reaching up to 800 mm deep
✅ Conditions that support beneficial soil biology
🌱 Healthy soil. Healthier vineyards. Book your FREE farm visit today.
👉 https://www.humefert.com/free-gratis/
.
Goeie grond en wortels begin by goeie water.
Met die HumeFlo™-stelsel pak ons ondergrondse verdigting aan, verbeter waterinfiltrasie en skep die ideale omgewing vir aktiewe grondlewe.
✅ Beter grondstruktuur deur ondergrondse verdigting op te hef
✅ Haarwortels wat dieper groei – tot 800 mm
✅ ’n Gunstige omgewing vir voordelige grondlewe
🌱 Sien die verskil in jou wingerde. Bespreek jou GRATIS plaasbesoek.
👉 https://www.humefert.com/free-gratis/