Ludwig was by die Pekankonferensie in Orania waar hy oor ’n kritiese, maar dikwels onsigbare uitdaging gepraat het — ondergrondse verdigting.
Ondergrondse verdigting beperk wortelontwikkeling, waterinfiltrasie en uiteindelik jou opbrengs. Om te verstaan wat onder die oppervlak aangaan is die eerste stap na beter grondgesondheid en sterker gewasse.
Dankie aan almal wat deel was van die gesprek en saamwerk aan volhoubare boerdery 🌱
