Merry Christmas from the Humefert team!

🎄Merry Christmas from the Humefert team! 🎄Geseënde Kersfees van die Humefert-span!

As we wrap up another rewarding year, we’d like to thank you for growing with us.

Holiday break:

• We close on 12 December 2025

• We reopen on 12 January 2026

Wishing you a cheerful festive season filled with rest, joy and good company. See you in the new year!

🌟 #Humefert #SeasonsGreetings

 

Dankie dat julle saam met ons gegroei het hierdie jaar.

Feestyd-sluiting:

• Ons sluit op 12 Desember 2025

• Ons heropen op 12 Januarie 2026

Ons wens julle ’n vreugdevolle, rustige feesseisoen toe. Sien julle weer in die nuwe jaar!

🌟 #Humefert #SeisoenGroete