511 bale teenoor 752 bale.
Dis die verskil wat aangeteken is tussen die kontrole- en Rescue Program op lusern in Robertson, Suid-Afrika.
Van 11.8 ton tot 17.3 ton.
🌱 Meer bale.
🌱 Beter kwaliteit.
🌱 Hoër winsgewendheid van jou lusern.
Vir meer inligting: https://www.humefert.com/free-gratis/(opens in new tab)