Bio verrykte kunsmis

BlackGold

'n Wateroplosbare planthidrolisaat in poeiervorm. Hierdie hoë koolstofinhoud bruin / swart poeier bevat natuurlike chelate wat dit 'n buitengewone hoë katioonuitruilkapasiteit (CEC) gee en is ook 'n uitstekende bio-stimulant. Dit stimuleer wortelvorming wat weer die opname van voedingstowwe en plantgroei verhoog.

Voordele van BlackGold

• Dit dien as stadig vrystellende Koolstof bron as voeding vir grond mikro-organismes.
• Stimulreer wortel- en lootgroei
• Dien as 'n natuurlike chelaat vir mikro- en makro-elemente
• Verhoog die opname tempo van meeste plant voedingsstowwe
• Verhoog die translokasie en ensiematiese prosesse in planteVerhoog die opname tempo van meeste plant voedingsstowwe
• Verhoog fotosintese en dien as 'n natuurlike groeihormoon
• Verhoog die Katioon Uitruil Vermoe in die wortelsone

Elke keer wat jy jou plante voed voed jy ook die grond mikrobes

Bio-enriched fertilizers
Bio-enriched fertilizers

Aanwending van BlackGold

Voorskrif mengsels vir Bio- verrykte kunsmis

'n Unieke reeks van BlackGold verrykte kunsmis spesiaal geformuleer vir spesifieke doeleindes.
BlackGoldis 'n uitstekende bio-stimulant wat onder andere ook wortel- en plantgroei stimuleer.

1. Bio-verrykte wateroplosbare kunsmisstowwe:

Conventional fertilizers
Conventional fertilizers
Bio-enriched fertilizers
Bio-enriched fertilizers

2. Bioverrykte vloeibare kunsmisstowwe:

Conventional fertilizers
Conventional fertilizers
Bio-enriched fertilizers
Bio-enriched fertilizers

3. Bio-verrykte korrelkunsmisstowwe:

Conventional fertilizers
Conventional fertilizers
Bio-enriched fertilizers
Bio-enriched fertilizers

Elke keer wat jy jou plante voed voed jy ook die grond mikrobes

Tree

Wil jy meer weet oor BlackGold

Om meer uit te vind oor hoe BlackGold jou plaas kan bevoordeel, nooi ons jou uit om ons te kontak vir 'n gratis konsultasie. Ons span sal jou graag voorsien van tegniese inligting rakende hierdie hoogs suksesvolle en volhoubare oplossing.

Vir Tegniese datastukke (TDS) en Materiaal veiligheids datastukke (MSDS) oor die spesifieke produkte, kontak asseblief ons hoofkantoor.