MIELIES / MAIZE (DROËLAND / DRYLAND)
Onderhoud met Sakkie van Zyl (Kommandodrift, Makwassie) oor sy mielies en sy ervaring met Humefert se produkte.
Interview with Sakkie van Zyl (Kommandodrift, Makwassie) regarding his mielies and his experience with Humefert products.
Frans Wiid, Noord Kaap
22 rye sade, gemiddeld 19 ton per ha, area gemiddeld 12 – 14 ton per ha.
Humefert kliënt sê dankie vir sy mielie-oes
Izak van Zyl (Kommandodrift, Makwassie) sê dankie aan Gideon van Zyl (Humefert, Landboukundige).
Getuigskrif (Mielie Boer, Orania) / Testimonial (Mielie Farmer, Orania)
“Daai is drie plante se koppe die kultivar is nie so sterk meerkoppig nie maar vanjaar het en dikker geplant en mens moet soek om n plant met n enkel kop te kry.. ek is baie opgewonde! 13-14t/ha.“- Mielie boer, Orania
.
Droëland/dryland mielies, Bothaville.
Opbrengs Kontrole = 4,0 ton per ha
Yield Control = 4.0 tons per ha
Opbrengs BlackGold, spoorelement korrel = 4,45 ton per ha
Yield BlackGold, trace element granule = 4,45 tons per ha
Addisionele koste per ha = R 270.00 per ha
Additional cost per ha = R 270.00 per ha
Netto verhoging in inkomste per ha = R 512.00 per ha
Net increase in revenue per ha = R 512.00 per ha